Latest News

April 2025

BRITS POS – PRETORIA – Saterdag, 5 April

BRITS POS – PRETORIA - Op Saterdag, 5 April, het oud-Koevoete by hul monument op die Voortrekkermonument-terrein bymekaargekom om hulle lofryke bestaan te herdenk. Koevoet is in 1979 in die lewe geroep en tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog as ’n spesiale teeninsurgensie-eenheid van die Suidwes-Afrikaanse polisie (SWAPOL) ontplooi. Tot en met 1989, toe die oorlog beëindig is, het Koevoet ’n gedugte mag geword om mee rekening te hou toe hulle honderde opsporings- en vernietigingsoperasies teen die People’s Liberation Army of Namibia (PLAN) uitgevoer het. Dink jou...

February 2025

Natal News February 2025

Greetings and salutations from the Koevoet Veterans League - Natal Region. All is quiet on the Eastern Front with the heat and humidity playing a major role down on the Coast. Natal started the year on a positive note with a Golf and Braai Day held at the Bluff Country Club and Conservancy on the 10th of January 2025. This was our celebration of the Koevoet Founders Day on the 11th. Chris Ronne organised the Golf and Willem and Toesie Botha the...

Natal News February 2025

Greetings and salutations from the Koevoet Veterans League - Natal Region KOEVOET MUUR VAN HERINNERING:   Die Koevoet Muur van Herinnering se totstandkoming sou eers 24 jaar na Koevoet se ontbinding in 1989 n werklikheid word. Ondertussen moes daar eers baie water onder die brug deurloop. Kortliks: Na amper n dekade van suksesvolle teeninsurgensie operasies teen Swapo in SWA  agter die rug word die finale raamwerk vir SWA se vredes ooreenkoms op 22 Desember 1988 in New York onderteken. Koevoet se toekoms is van...

Secret Link